- Op 'n berg in die nag
- Lê ons in donker en wag
- In die modder en bloed
- Lê ek koud
- Streepsak en reën kleef teen my
- En my huis en my plaas
- tot kole verbrand
- Sodat hulle ons kan vang
- Maar daai vlamme en vuur
- Brand nou diep
- Diep binne my
REFREIN:
- De la Rey De la Rey
- Sal jy die Boere kom lei
- De la Rey De la Rey
- Generaal, Generaal
- Soos een man sal ons om jou val
- Generaal De la Rey
- Hoor die kakies wat lag
- 'n Handjie van ons
- Teen 'n hele grootmag
- En kranse lê hier in ons rug
- hulle dink dis verby
- Maar die hart van 'n Boer
- Lê dieper en wyer
- Hulle gaan dit nog sien
- Op 'n perd kom hy aan
- Die leeu van die Wes-Transvaal
REFREIN
- Want my vrou en my kind
- Lê in 'n kamp en vergaan
- Maar die kakies se murg
- Loop oor 'n nasie wat weer op sal staan
REFREIN
laatste refrein
- Generaal, Generaal
- Sal jy die Boere kom haal
* Kakies = Engelse soldaten